Skip to Main Content
  • Library AND Information Service

Afrikaans & Nederlands: Plagiarism

JSTOR

Soek op Academic Search Premier vir akademiese artikels oor plagiaat

Boeke op die rakke oor plagiaat

Onderste vloer. Kyk by raknommer 808.027 by die blou kolle agter die rekenaars. Baie van die boeke sal egter uit wees. Kyk na die elektroniese boek skakels hier op die bladsy.

Gids - Academic Search Premier en SA Media

 

Onthou dat 'n mens op databasis met engelse terme soek. Ook op SA Media

Kyk die video oor hoe om Academic Search Premier te gebruik vir die vind van akademise artikels oor 'n onderwerp. Jy kan intik Plagiarism AND academic Of Plagiarism AND university students of avoid plagiarism

Gebruik SA media - tik in Plagiarism AND univeristy students. of net Plagiarism. Julle behoort voorbeelde van plagiaat oortreding in die koerantberigte te kry. 

Kyk die video oor JSTOR - use keywords "avoid plagiarism

Vir toegang tot die databasisse sien die skakel hieronder Databaississe- Academic Search Premier, JSTOR and SA Media

Databasisse - Academic Search Premier, JSTOR en SA Media

Gebruik die woord Plagiarism in kombinasie met sleutelwoord soos bv. academic discourse / cheating / unversities & colleges /academic