Skip to Main Content

Afrikaans & Nederlands: Hoe om die biblioteek te gebruik

Hoe om die biblioteek te gebruik

Hieronder is 'n paar aanwysings hoe om die biblioteek te gebruik. My kontakbesonderhede is op die HOME skakel

Kyk ook op die BOOKS skakel vir inligting oor naslaanwerke soos Perspektief en Profiel in die biblioteek. Meeste van die bronne sal op die groenkol rakke op die onderste vloer wees. Dit is nie uitleenbaar nie en kan net in die biblioteek gebruik word. Voor die nommer sal 'n R wees. 

Op die  BOOKS skakel sal jy ook skakels na die aanlyn Pharos Woordeboeke en ook 'n lys van ander aanlyn woordeboeke soos die WAT en HAT vind.

Reserwe Afdeling - boonste vloer

Reserwe afdeling (Short loans)

Dosente plaas boeke op Reserwe vir studente ….

 3 Reserwe boeke  kan vir  3 ure in die biblioteek gebruik word

Die boeke is alfabeties volgens departement en dan volgens dosent gerangskik

 

Hoe om vir BOEKE op die biblioteekkatalogus te soek

Soek vir boeke volgens onderwerp, outeur of titel Advanced Search (kliek op die skakel) op die Biblioteek se tuisblad

 

Sleutelwoorde en die gebruik van AND & OR

As jy vir inligting soek op die databasisse moet jy gewoonlik meer as een sleutelwoord(keyword) gebruik.

Soek met engelse sleutelwoorde en kombineer soos volg:

AND; OR (altyd in hoofletters)

AND: Al die sleutelwoorde behoort in die soekresultatelys in artikels te wees

AND beperk die soekresultate wat jy kry

Byvoorbeeld:  Internet AND “political participation” AND democracy

OR : enige van die sleutelwoorde sal verskyn in die resultaatlys. Gewoonlik moet 'n mens dit kombineer met AND

Dit maak jou resultate meer deur twee of meer sinonieme te gegruik

 Byvoorveeld:  “social media” OR facebook OR instagram

Jy kan dan 'n soekstring saamstel soos die volgende:

(social media OR internet OR twitter OR facebook OR instagram OR Tiktok) AND (“civic attitudes” OR “civic values” OR value OR attotide OR “political behaviour” OR “political behavior“ OR “political participation" OR participation) AND (democracy* OR e-democracy)

Gebruik aanhalingstekens vir 'n frase of soos bv "south africa" aangesien databasisse per woord soek. Dit sal verseker dat jy inligting oor Suid Afrika kry en byvoorbeeld nie Suid Amerika of Noord Afrika ens nie.

Soek op Databasisse vir akademiese artikels

Hieronder is 'n paar databasisse wat moontlik van hulp sal wees. Sien die pfd aanwysings hoe om op die databasis te soek.

Die skakel na die databasis is ook net na elke databasis se pdf aanwysings

Jy kan ook na die videos kyk hoe om die databasisse te gebruik.